Skip to content

Woordwakker – Bordspeletjie

March 30, 2011

Woordwakker is ‘n Afrikaanse Christelike bordspeletjie vir die hele gesin. Speel Woordwakker en beleef hoe die Bybelkarakters weer lewendig word deur: teken, dramatisering en die beantwoording van vrae oor bekende en vergete Bybelstories. Die vrae is slim opgedeel in drie verskillende kategorieë: Name, Plekke en Gebeurtenisse. Woordwakker gaan nie net ‘n lekker aand met familie en vriende verseker nie, maar sal ook jou gees voed!

slegs R300 posgeld ingesluit.

www.grootisutrou.co.za | admin@grootisutrou.co.za
No comments yet

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: