Skip to content

Teken in en WEN!

Goedheid, barmhartigheid en onvoorwaardelike liefde daagliks in hul lewens te ervaar.
Gary is ‘n gewilde spreker wat die Woord van God met entoesiasme en humor aan mense bring.Skryf in tussen November en Desember en kry Gary Kieswetter se DVD – “Breek uit en word groot” heeltemal gratis!Manna is ‘n twee-maandelikse publikasie wat tjok en blok vol Woord-gebaseerde artikels is!

Hierdie is nie net ‘n sommer-só geestelike tydskrif nie, maar een wat jou gees sal voed, jou lewe
sal verryk en jou verhouding met God sal verdiep. Dit is ook daarop gemik om jou geestelike
kwel-vrae op ‘n maklik verstaanbaar manier te beantwoord.

Hoekom moet jy inskryf?

  • Manna kos net R25 elke tweede maand – as jy daaraan dink kos dit eintlik net R12.50 per maand. Dit is beslis ‘n bekostigbare belegging in jouself!
  • Moeitelose aflewering in jou posbus en geen meer gesoek in die winkels nie.
  • Jy sal nie een uitgawe misloop nie en elkeen van voor tot agter wil lees!

Hoe om in te skryf:

Faks na 086 686 1681
Besoek ons webwerf by www.mannatydskrif.co.za
Skakel ons by 086 111 2329

4 Comments leave one →
  1. Brumilda permalink
    February 28, 2011 8:37 pm

    Helo daar,ek wil graag inteken, hoe maak ek, asook by watter winkels kan hierdie boek gekoop word?

  2. Marianne Wessels permalink
    April 30, 2011 6:16 pm

    I would like to subscribe to Manna. Where do I find it on your website?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: